Wat maak Trapsoetjie Speelskool spesiaal?
 
Jou kleuter is spesiaal en ons weet hoe belangrik dit vir jou is om te weet dat jou kleinding in ‘n liefdevolle en veilige omgewing is. Ons glo daarin dat elke kleuter speel-speel hulle wêreld moet ontdek. Ons loop ‘n pad saam met jou en jou kleuter om sy of haar God-gegewe gawes en potensiaal ten volle te bereik deur middel van ouderdomsgepaste aktiwiteite. Ons volg ‘n puik uitgewerkte kurrikulum en program. By die Trapsoetjie Speelskool word daar individuele aandag aan elke kleuter gegee.

What makes Trapsoetjie Speelskool special?

Your toddler is special and we know how important it is for you to know that your little one is in a loving and safe environment. We believe that every toddler should discover their world through play. We walk a path with you and your toddler to fully achieve his or her God-given gifts and potential through age-appropriate activities. We follow a well-developed curriculum and program. At the Trapsoetjie Speelskool, individual attention is given to each toddler.